View Categories

Pg. 48 Klonale Vermeerdering van Lietsjies

Die grootste enkele faktor wat die wereldwye uitbreiding van lietsjies beperk, is die gebrek aan geskikte aangepaste kultivars. In Suid-Afrika is die hele bedryf gesentreer om twee kultivars, naamlik Tai So (HLH Mauritius) en McLean’s Red (Madras-groep).

Powered by BetterDocs