View Categories

Pg. 17-18 SO2 Residu van Berookte Mauritius-Lietsjies

Faktore wat die S02-residuvlakke van berookte lietsjies mag bei’nvloed is ondersoek. Alhoewel residuvlakke ongewensde variasie getoon het, is ‘n aantal verskille opgemerk. In die skil was die S0°residu’s 10 tot 20 maal hoer as in die vrugvleis, terwyl residuvlakke afneem tydens berging. Bepalings onmiddellik na beroking, sowel as na berging vir een tot vier weke by 2°C, het gemiddelde residuvlakke van 61,20; 7,91; 4,28; 1,98 en 1,66 dpm getoon. Feitlik geen korrelasie kon gevind word tussen residuvlakke en faktore soos natheid, klein verskille in die hoeveelheid swael
gebrand, berokingstyd, SO2-konsenfrasie tydens beroking, vrugvolwassenheid, humiditeit of temperatuur nie. Verskille tussen vrugte van verskillende produsente is egter opgemerk.

Powered by BetterDocs