View Categories

Pg 20-22 Swamme Geassosieer met Na-oesbederf by Lietsjies en die Beheer van Na-oessiektes en Verbruining met Swamdoders en Poli-etileenverpakking

n Groot verskeidenheid swamme (nege genera insluitend giste) is uit die twee lietsjiekultivars gei’soleer. Effektiewe beheer van na-oesbederf by die Mauritius-kultivar is verkry met prochloras, prochloras & TBS, prochloras & imasalil en imasalil & TBS doopbehandelings (1 000 dpm vir 10 minute). Prochloras het egter ‘n onaanvaarbare bysmaak in die lietsjies tot gevolg gehad en daarom het die imasalil en TBS-behandeling tans as die enigste alternati ef oorgebl y. Verpakking van liets/ies in poli-etileensakke het verbruining vertraag en massaver/ies verminder. ‘n Grater mate van na-oesbedert het egter by poli-etileenverpakte vrugte voorgekom. Die graad van vrugteverrotting was gekorreleer met die graad van vrugtevliegskade op die lietsjies. Beheer van vrugtevlieg is ‘n belangrike en integrate komponent van ‘n strategie vir die beheer van na-oesbederf. By die kultivar Madras het die imasalil & TBS-doopbe-handeling oak die beste gevaar, maar die resultaat was swakker as in d ie geval van die vroee kultivar. Die beroking en ULV-behandelings het swak gevaar en die swael-behandeling het ‘n swae/smaak in veral Madras-vrugte tot gevolg gehad. Die swak resultate by die kultivar Madras word aa n swak kultivareienskappe toegeskryt

Powered by BetterDocs